Mens kan maklik aangegryp word resepte in ’n resepteboek, en nogtans sterf van honger, net so kan Bybelverhale mens aangryp, en dan verhonger jy geestelik! Food for Faith is ’n Bybelse handleiding geskryf om jou te help om die Woord van God te verteer van jou hand – na jou verstand – na jou hart.

Sprekers

Dr. Richard Bennett

Moederorganisasie

Cross Currents International Ministries