• Voeg by Gunstelinge

Die Bybel vir Vandag is ’n wêreldwye bediening met die klem op lering uit die Woord. Die program word in meer as 100 tale en dialekte dwarsoor die wêreld uitgesaai. Ons missie is eenvoudig en dieselfde as wat Dr. McGee beoog het: Om die hele Woord na die hele wêreld te neem.

Webtuiste

twr.org

Sprekers

Dr Johan van Schalkwyk

Moederorganisasie

Die Bybel vir Vandag