Kyk na ons oorsigvideo van Jakobus wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. Jakobus kombineer die wysheid van sy broer Jesus met die boek Spreuke in sy eie uitdagende oproep om die lewe in volle toewyding aan God te leef. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybel #Jakobus

E-pos aangeteken

Sign up for the TWR360 Newsletter

Access updates, news, Biblical teaching and inspirational messages from powerful Christian voices.

Thank you for signing up to receive updates from TWR360.

Vverwagte inligting nie voldoende