Kyk na ons oorsigvideo van 1-3 Johannes wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. Johannes roep Jesus se volgelinge om in God se eie lewe en liefde te deel deur hulself toe te wy daaraan om mekaar lief te hê. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybel

E-pos aangeteken

Sign up for the TWR360 Newsletter

Access updates, news, Biblical teaching and inspirational messages from powerful Christian voices.

Thank you for signing up to receive updates from TWR360.

Vverwagte inligting nie voldoende