Kyk na ons oorsigvideo van Judas wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. Judas konfronteer korrupte leiers wat die boodskap oor sy broer Jesus verdraai en ander op ’n dwaalspoor lei. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybel #Judas

E-pos aangeteken

Sign up for the TWR360 Newsletter

Access updates, news, Biblical teaching and inspirational messages from powerful Christian voices.

Thank you for signing up to receive updates from TWR360.

Vverwagte inligting nie voldoende