Craig Church Ministries

Craig Church Ministries is ’n 501(c)3, nie-winsgewende bediening wat in 2007 tot stand gekom het met die uitsluitlike doel om die Waarheid na die Wêreld te bring. Die hart van CCM is om na Verlorenes uit te Reik (Lukas 19:10), die Kerk te laat Herleef (Esegiël 37: 3, 10), die Familie te Herstel (Maleagie 4:6) en om hierdie Generasie te Red (Psalm 51:5). CCM is gegrond op die beginsels, beloftes en waarhede van God se Woord. Deur herlewings, konferensies, sportuitreike, tronkbediening, oorbruggende bediening, multi-media en internasionale sending poog CCM om „getuies van Jesus te wees in sowel Jerusalem, die hele Judea, en in Samaria en tot aan die eindes van die aarde.“ (Handelinge 1:8b).

Let Op



Registro de correo electrónico

Regístrate para recibir el Boletín de RTM360/TWR360

Accede a actualizaciones, noticias, enseñanzas bíblicas y mensajes inspiradores de personajes cristianos reconocidos.

Gracias por suscribirte a las actualizaciones de RTM360/TWR360.

Falta información requerida

This site is protected by reCAPTCHA, and the Google Privacy Policy & Terms of Use apply.