Hierdie video oor die Beeld van God volg die idee van mense as mede-heersers saam met God, wat opdrag kry om die wêreld en sy hulpbronne te ontwikkel en dit na nuwe horisonne te neem. Hoe is hierdie menslike roeping deur ons selfsug en boosheid in die gedrang gebring, en hoe het Jesus 'n nuwe manier van menswees deur sy lewe, dood en opstanding geopen? #BibleProject #bybel #BeeldVanGod
Beeld van God
Add to Favorites