God is op 'n missie om boosheid uit Sy goeie wêreld te verwyder, tesame met al die verwoestende gevolge daarvan. Hy wil dit egter doen sonder om mense te verwyder. In hierdie video oor offers en versoening volg ons die tema van God se "bedekking" oor menslike boosheid deur diereoffers wat uiteindelik op Jesus en Sy dood en opstanding dui. #BibleProject #bybel #OpofferingEnVersoening
Opoffering en Versoening
Add to Favorites