Die verhaal van Israel se eksodus uit Egipte kan beskryf word as die uitweg uit slawerny, die weg deur die wildernis en die weg in die beloofde land in. En hierdie reis is eintlik ’n tema wat deur die hele Bybel loop! Kyk na hierdie video om meer te leer. Einde van kommentaar #BibleProject #bybel #Eksodus-weg
Die Eksodus-weg
Voeg by Gunstelinge