Wat bedoel Christene wanneer hulle sê dat hulle "deur die bloed van die Lam verlos is"? Kyk hierdie video en ontdek die betekenis van die woord "verlossing" in die storie van die Bybel. In hierdie video sal jy leer: Die besonderse betekenis van ‘n losser in die antieke wêreld. Waarom God die mensdom wou verlos Waarom Jesus die “Lam van God” genoem word Hoe om werklik verlos te wees van die dood #BibleProject #bybel #verlossing
Waarom Christene sê "Ek is Verlos deur die Bloed van die Lam
Add to Favorites