Kyk na ons oorsigvideo van Kolossense wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In hierdie brief moedig Paulus die Christene van Kolosse aan om Jesus as die middel van alle werklikheid te sien, sodat hulle nie toegee aan die druk van ander godsdienste nie. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybel #Kolossense

Email Sign-up

Sign up for the TWR360 Newsletter

Access updates, news, Biblical teaching and inspirational messages from powerful Christian voices.

Thank you for signing up to receive updates from TWR360.

Required information missing

This site is protected by reCAPTCHA, and the Google Privacy Policy & Terms of Use apply.