Kyk na ons oorsigvideo van 1 Timoteus wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In 1 Timoteus wys Paulus vir Timoteus hoe om orde en doelgerigtheid te herstel in die kerk van Efese wat deur valse leermeesters ontwrig is. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybel
Oorsig: 1 Timoteus
Add to Favorites