Kyk na ons oorsigvideo van 2 Timoteus wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In 2 Timoteus is Paulus naby daaraan om tereg gestel te word en bied ’n persoonlike uitdaging aan Timoteus om aan te hou om Jesus te volg, ongeag die opoffering en risiko. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybel #2Timoteus

E-pos aangeteken

Sign up for the TWR360 Newsletter

Access updates, news, Biblical teaching and inspirational messages from powerful Christian voices.

Thank you for signing up to receive updates from TWR360.

Vverwagte inligting nie voldoende