Kyk na ons oorsigvideo van Hebreërs wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In Hebreërs wys die skrywer hoe Jesus die absolute openbaring van God se liefde en genade is en waardig is om aanbid te word. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybel #Hebreërs
Oorsig: Hebreërs
Add to Favorites