Kyk na ons oorsigvideo van Openbaring 1-11 wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In Openbaring wys Johannes se visioene dat Jesus die bose deur sy dood en opstanding oorwin het en eendag as die ware koning van die wêreld sal terugkeer. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybel #Openbaring

E-pos aangeteken

Sign up for the TWR360 Newsletter

Access updates, news, Biblical teaching and inspirational messages from powerful Christian voices.

Thank you for signing up to receive updates from TWR360.

Vverwagte inligting nie voldoende