Het jy geweet dat die rangskikking van die Ou testament boeke in Christelike Bybels verskil van hoe dit oorspronklik saamgestel was? Saam met alle antieke Jode, het Jesus die geskrifte as ’n drieledige versameling van boekrolle aangetref, bekend as die Tora, Profete en Geskrifte, of “TaNak” in kort. In hierdie video sal ons verken hoekom dit saak maak en wat gebeur wanneer jy die Hebreeuse geskrifte in die tradisionele Joodse orde lees. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybel #Outestament

E-pos aangeteken

Sign up for the TWR360 Newsletter

Access updates, news, Biblical teaching and inspirational messages from powerful Christian voices.

Thank you for signing up to receive updates from TWR360.

Vverwagte inligting nie voldoende