Kyk na ons oorsigvideo van Eksodus 1-18 wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In Eksodus red God die Israeliete van slawerny in Egipte en konfronteer die boosheid en onregverdigheid van Farao. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybel #Eksodus

Email Sign-up

Sign up for the TWR360 Newsletter

Access updates, news, Biblical teaching and inspirational messages from powerful Christian voices.

Thank you for signing up to receive updates from TWR360.

Required information missing

This site is protected by reCAPTCHA, and the Google Privacy Policy & Terms of Use apply.