Aangaande
Probeer jy om “by te bly” met die verwagtinge van hulle rondom jou? Is jou lewe sonder doel en voel jy verslaan? “Hoop vir die Hooploses” verduidelik hoedat jy vry kan kom van Satan se bindings op jou lewe deur die vrymakende krag van die kosbare Bloed van die Here Jesus Christus. Jou ewige bestemming hang af van jou innige gebed in reaksie op God se heerlike liefde en vergifnis wat aam jou die versekering sal gee dat jy Hemel toe gaan!