Oorsig: 2 Tessalonisense
Oorsig: 1 Tessalonisense
Kyk na ons oorsigvideo van 1 Tessalonisense wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In 1 Tessalonisense beveel Paulus die vervolgde Tessaloniese Christene om te hoop op die toekomstige terugkeer van koning Jesus wat alle dinge sal regmaak. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybel #1Tessalonisense
Oorsig: Kolossense
Kyk na ons oorsigvideo van Kolossense wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In hierdie brief moedig Paulus die Christene van Kolosse aan om Jesus as die middel van alle werklikheid te sien, sodat hulle nie toegee aan die druk van ander godsdienste nie. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybel #Kolossense
Oorsig: 1 Timoteus
Kyk na ons oorsigvideo van 1 Timoteus wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In 1 Timoteus wys Paulus vir Timoteus hoe om orde en doelgerigtheid te herstel in die kerk van Efese wat deur valse leermeesters ontwrig is. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybel
Oorsig: Filippense
Kyk na ons oorsigvideo van Filippense wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In hierdie brief bedank Paulus die Christene van Filippi vir hulle vrygewigheid en deel hoe hulle almal geroep word om Jesus se selfopofferende liefde na te volg. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybelvideos #Filippense
Oorsig: Efesiërs
Kyk na ons oorsigvideo van Efesiërs wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In Efesiërs wys Paulus hoe die goeie nuus etnies diverse gemeenskappe kan skep wat verenig is deur hulle toewyding aan Jesus en aan mekaar. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybel #Efesiërs
Oorsig: Galasiërs
Kyk na ons oorsigvideo van Galasiërs wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In Galasiërs daag Paulus die Galasiese Christene uit om nie verder toe te laat dat kontroversiële Tora-beskouinge hulle gemeente verdeel nie. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybelvideos #Galasiërs
Oorsig: 2 Korintiërs
Kyk na ons oorsigvideo van 2 Korintiërs wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In 2 Korintiërs los Paulus sy konflik met die Korintiërs op deur te wys hoe die skandaal van die kruisiging ons waardestelsels onderste-bo draai. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybelvideos #Korintiërs
Oorsig: Romeine 1-4
Kyk na ons oorsigvideo van Romeine 1-4 wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In Romeine wys Paulus hoe Jesus die nuwe verbondsfamilie van Abraham geskep het deur sy dood en opstanding en die stuur van die Gees. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybelvideos #Romeine
Oorsig: 1 Korintiërs
Kyk na ons oorsigvideo van 1 Korintiërs wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In 1 Korintiërs wys Paulus die nuwe Christene van Korinte dat selfs die lewe se mees komplekse probleme deur die lens van die evangelie beskou kan word. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybelvideos #Korintiërs
Oorsig: Romeine 5-16
Kyk na ons oorsigvideo van Romeine 5-16 wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In Romeine wys Paulus hoe Jesus die nuwe verbondsfamilie van Abraham geskep het deur sy dood en opstanding en die stuur van die Gees. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybelvideos #Romeine